WIN a copy of “Aan die stuur” written by Brand Pretorius!

With this book, Brand Pretorius, respected business leader and veteran in the automotive industry, shares his personal experience of the highs and lows of the art and science of leadership. There have been many books written about leadership, but this is a personal story that touches the heart and grips the intellect.

For media information contact Surita Joubert, non-fiction advertising coordinator at
021 406 4215 or sjoubert@nb.co.za


{loadposition maybrandpretorius}

 
Entries already close 29 May 2013 at midnight.
Winner will be notified via email.

* Please note that your personal information WILL NOT be given to any third parties! By entering the Building and Decor competition, you give us the right to use your details for Building and Decor marketing purposes (eg. newsletters), but with the immediate option to be removed from the database in the event that you do not want to receive any further correspondence.

 

brand pretorius boek

WEN ‘n kopie van Brand Pretorius se boek, “Aan die stuur”!


Met Aan die stuurdeel Brand Pretorius, gerespekteerde sakeleier en veteraan in die motorbedryf, sy persoonlike ervaring van die hoogte- en laagtepunte van die kuns en wetenskap van leierskap. Daar is al baie boeke oor leierskap geskryf, maar hierdie is ’n persoonlike verhaal wat die intellek sal aangryp en die hart sal aanraak.

Vir enige media-inligting kontak Surita Joubert, nie-fiksie reklame-koördineerder,
by 021 406 4215 of sjoubert@nb.co.za

Skryf nou in en staan die kans om ‘n kopie van Brand Pretorius se Aan die stuur boek te wen!

{loadposition meibrandpretorius}

 Inskrywings sluit 24 Mei 2013 om middernag.

* Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.